Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy moet al die manlike eersgeborenes uit jou beeste en kleinvee eenkant sit vir die Here jou God. Jy mag nie die eersgeborenes uit jou beestrop op jou velde laat werk nie en jy mag ook nie die eersgeborenes uit jou kleinvee skeer nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:19 in konteks