Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee vir so ’n persoon ’n groot afskeidsgeskenk uit jou diere, jou graan op die dorsvloer en van jou wyn in jou parskuip. Deel met hom of haar uit die oorvloed waarmee die Here jou God jou geseën het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:14 in konteks