Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe het julle bely: ‘Ons het teen die Here gesondig! Ons sal die land ingaan en daarvoor veg soos die Here ons God ons beveel het.’ Julle mans het toe julle wapens om julle vasgebind en gedink dit is maklik om die Bergwêreld te verower.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:41 in konteks