Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe kan ons aangaan? Ons verkenners het ons met hulle verslag banggepraat. Hulle sê dat die mense van die land groter en sterker as ons is en dat die mure van hulle stede tot aan die hemel raak! Hulle het daar selfs die reuse, nageslag van Enak, gesien!’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:28 in konteks