Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar julle het gereageer: ‘Laat ons eers verkenners uitstuur om die land vir ons te gaan deurkyk. Hulle sal ons dan kan raadgee oor watter roete die beste sal wees. Hulle sal ook kan besluit watter stede om in te neem.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:22 in konteks