Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons is toe weg van Sinaiberg af en het deur die groot en skrikwekkende woestyn getrek, wat julle self gesien het. Van daar het ons na die bergwêreld van die Amoriete toe getrek – dit alles net soos wat die Here ons God ons beveel het. Toe ons by Kades-Barnea kom,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:19 in konteks