Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe die wyse en gerespekteerde mans wat julle uit julle stamme gekies het, aangestel om julle as regters en amptenare te dien. Sommige was verantwoordelik vir 1 000 mense, ander vir 100, ander weer vir 50 en sommige vir tien.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:15 in konteks