Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boek bevat Moses se woorde aan die hele volk Israel toe hulle in die woestyn oos van die Jordaanrivier was. Hulle was in die woestynvlakte, naby Suf, tussen Paran aan die een kant en Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab aan die ander kant.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:1 in konteks