Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met sy horings gestoot na die weste, die noorde en die suide toe. Niemand kon teenstand teen hom bied nie. Niks kon van hom ontsnap nie. Hy het gedoen net wat hy wou en het al sterker geword.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:4 in konteks