Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek opkyk, sien ek ’n ram by die Ulai staan. Hy het twee horings gehad. Die een was langer as die ander een, al het dit eers ná die ander een begin uitgroei.

Lees volledige hoofstuk Daniël 8

Kyk Daniël 8:3 in konteks