Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die eerste regeringsjaar van Belsasar as koning van Babel, het Daniël ’n droom gehad. Hy het in sy slaap gesigte gesien. Wat hy in die droom gesien het, het hy neergeskryf. Dit is wat hy gesien het:

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:1 in konteks