Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die hoofde in die ryk, die hoofgoewerneurs, die hoofamptenare, die raadgewers en die goewerneurs beveel by u aan dat die koning ’n dekreet uitvaardig en bekragtig dat enigeen wat gedurende die volgende 30 dae enige god of mens behalwe die koning vereer, in ’n hok met leeus gegooi sal word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:8 in konteks