Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare en hoofde het toe begin fout soek om iets oor sy werk teen Daniël in te bring. Hulle kon nêrens enige fout kry nie. Daniël was betroubaar en daar kon niks gekry word waarin hy nalatig was nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:5 in konteks