Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:28-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Hy bevry en Hy red. Hy rig tekens op en doen wonders bo in die hemel en onder op die aarde. Hy het Daniël gered uit die mag van die leeus.”

29. Hierna het Daniël voorspoedig in Darius se ryk gelewe en ook in dié van Kores die Pers.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6