Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My God het sy boodskapper gestuur. Hy het die leeus se bekke toegesluit sodat hulle niks aan my kon doen nie, want ek het niks verkeerds teen Hom gedoen nie. Ook teen die koning het ek geen oortreding begaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:23 in konteks