Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning is toe terug na sy paleis toe. Hy het daardie aand niks geëet nie. Daar is nie soos gewoonlik vir hom musiek gemaak nie. Hy kon ook nie daardie nag slaap nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:19 in konteks