Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is na die koning toe oor die wet wat hy gemaak het. Hulle vra vir hom: “Het u nie die wet onderteken dat enige persoon wat gedurende die volgende 30 dae tot enige god of mens bid, behalwe tot u, vir die leeus gegooi sal word nie?” Die koning antwoord: “Ja, ek het. ’n Wet van Mede en Perse kan nooit verander word nie.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:13 in konteks