Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Mediër Darius het koning geword toe hy 62 jaar oud was.

2. Darius het dit goedgedink om 120 amptenare oor sy koninkryk aan te stel.

3. Oor hulle het hy drie hoofde aangestel as toesighouers wat na die koning se belange moes omsien. Daniël was een van die drie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6