Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het geskreeu dat die voorspellers, die sterrekykers en die besweerders gehaal moes word. Hy het vir die wyse mans van Babel gesê: “As enige persoon kan lees wat hier geskryf staan en kan verklaar wat dit beteken, sal hy pers klere soos ’n koning kry, en ’n goue ketting sal om sy nek gehang word en hy sal derde in rang in my ryk aangestel word.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:7 in konteks