Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ná hierdie tyd verby was, het ek, Nebukadnesar, opgekyk boontoe. Ek het weer tot my sinne gekom. Ek het voor God die Allerhoogste gekniel en Hom wat vir altyd lewe, geloof en vereer, want Hy regeer vir altyd en aan sy heerskappy kom daar nooit ’n einde nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:34 in konteks