Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die woorde was skaars koud toe dit so gebeur het. Nebukadnesar is van die mense af weggejaag. Hy het gras begin eet soos ’n bees. Die dou het uit die lug op hom geval. Sy hare het so lank geword soos ’n arend se vere en sy naels het soos ’n voël se kloue geword.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:33 in konteks