Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op versoek van Daniël het die koning vir Sadrag, Mesag en Abednego in beheer geplaas van die administrasie van die provinsie van Babel. Daniël self het in die poorte van die paleis aangebly.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:49 in konteks