Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het toe vir Daniël bevorder en vir hom baie geskenke gegee. Hy het Daniël as regeerder oor die provinsie van Babel aangestel en as leier van al sy raadgewers in Babel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:48 in konteks