Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Aan die einde van die tyd sal die koning van die suide hom aanval. Die koning van die noorde sal teen hom uitstorm met oorlogwaens, met ruitery en ’n baie groot vloot. Hy sal by lande kom en soos ’n golf oor hulle spoel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:40 in konteks