Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal hy gereedmaak en met ’n sterk leër teen die koning van die suide optrek. Die koning van die suide sal ook ’n baie groot en sterk weermag teen hom op die been bring. Hy sal egter nie teen hom opgewasse wees nie, want daar is ’n slim plan teen hom beraam.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:25 in konteks