Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal stil-stil in die ryk gebiede van die land kom en iets doen wat sy voorouers en hulle voorouers nooit gedoen het nie: hy sal hierdie gebiede roof en plunder. Hy sal planne beraam teen vestings, maar dit sal net vir ’n tydjie aanhou.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:24 in konteks