Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hierdie groot leër op die vlug slaan, sal die koning van die suide trots raak en tienduisende van hulle doodmaak. Sy oorwinning sal egter nie lank hou nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:12 in konteks