Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van die suide sal dan met ’n groot leër wat hy op die been gebring het, woedend opruk teen die koning van die noorde. Hy sal met hom oorlog maak en hom en sy leërmag oorwin.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:11 in konteks