Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gesien hoe die sprinkane alles wat groen was, afgevreet het. Toe het ek gesê: “Oppermagtige Here, vergewe ons tog, asseblief! Israel is maar ’n klein volkie en sal nie oorleef as U nie vergewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:2 in konteks