Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige Here het my ’n visioen laat sien. Ek het gesien dat Hy besig was om ’n swerm sprinkane gereed te maak. Dit was net toe die graan weer begin opkom het nadat die koning se deel afgeoes was.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:1 in konteks