Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weet dit: Hy is die Een wat die berge vorm,die wind skep,en sy gedagtes aan mense bekendmaak.Hy verander die oggendlig in donkerte.Hy loop op die bergtoppevan die aarde.Sy Naam is: Die Here God, die Almagtige!

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:13 in konteks