Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul se hofhouding het ’n bestuurder gehad met die naam Siba. Hulle het hom na Dawid toe geroep. “Is jy Siba?” vra die koning.“Ja, my heer, ek is,” antwoord Siba.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 9

Kyk 2 Samuel 9:2 in konteks