Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het hy verskeie verdedigingsposte in Damaskus, die hoofstad van Aram, opgerig. Die Arameërs het Dawid se onderdane geword en belasting betaal. Oral waar hy gegaan het, het die Here vir Dawid die oorwinning laat behaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:6 in konteks