Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het ook die land van Moab onderwerp. Hy het die mense langs mekaar in ’n ry op die grond laat lê en hulle met ’n tou in groepe afgemeet. Hy het twee lengtes gemeet om tereggestel te word en een om gespaar te word. Die Moabiete het aan Dawid onderhorig geword en aan hom belasting betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:2 in konteks