Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het by sy huis gekom om sy gesin te seën. Maar Mikal, Saul se dogter, kom hom tegemoet en sê sarkasties: “Hoe eerbiedwaardig het die koning van Israel vandag opgetree! Hy het homself voor die slavinne ontbloot en soos ’n skaamtelose mens gedra!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:20 in konteks