Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy persoonlike leër het teen Jerusalem opgeruk waar die Jebusiete gewoon het. “Jy sal nooit hier inkom nie,” tart die Jebusiete hom en sê: “Selfs die blindes en die lammes sal julle hier uit hou!” Hulle het gedink: “Dawid sal nooit hier kan inkom nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:6 in konteks