Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 5:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het toe na Baäl-Perasim gegaan en die Filistyne daar verslaan. Toe roep Dawid uit: “Die Here het soos ’n verwoestende stroom water deur my vyande gebreek!” Daarom het Dawid die plek Baäl-Perasim (Grootkloof) genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 5

Kyk 2 Samuel 5:20 in konteks