Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:11-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Hoeveel te meer moet ek nie ook die lewe eis van bose manne wat ’n onskuldige man in sy huis op sy bed doodgemaak het nie?”

12. Daarop het Dawid sy lyfwag beveel om hulle dood te maak. Hulle het hulle hande en voete afgekap en hulle liggame langs die dam by Hebron opgehang. Is-Boset se kop het hulle geneem en dit in Abner se graf in Hebron gaan begrawe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4