Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Dawid sy lyfwag beveel om hulle dood te maak. Hulle het hulle hande en voete afgekap en hulle liggame langs die dam by Hebron opgehang. Is-Boset se kop het hulle geneem en dit in Abner se graf in Hebron gaan begrawe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:12 in konteks