Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Dawid vir Joab en almal wat by hom was: “Skeur julle klere en trek rouklere aan. Rou oor Abner.” Koning Dawid het self agter die draagbaar in die begrafnisstoet na die graf toe geloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:31 in konteks