Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab is weg van Dawid af en het boodskappers agter Abner aangestuur. Hulle het hom by die put van Sira ingehaal en hom saam met hulle teruggebring. Maar Dawid het niks hiervan geweet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:26 in konteks