Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Abner vir Dawid: “Laat my toe om die hele Israel na u kant toe oor te haal om ’n ooreenkoms met u te sluit sodat u kan heers oor alles wat u hart begeer.” Daarna het Dawid vir Abner ongehinderd laat gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:21 in konteks