Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abner het ook vertroulik met die leiers van Benjamin gepraat. Daarna het hy na Hebron toe gegaan om vir Dawid vertroulik te sê wat vir Israel en Benjamin aanvaarbaar is.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:19 in konteks