Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Dawid vir Abisai: “Nou sal Seba seun van Bikri ons meer moeilikheid gee as Absalom. Vat gou my manskappe en sit hom agterna voordat hy in ’n versterkte stad gaan wegkruip waar ons hom nie in die hande kan kry nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:6 in konteks