Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die koning by sy paleis in Jerusalem aankom, beveel hy dat die tien byvroue wat hy agtergelaat het om die paleis te versorg, in afsondering geplaas moes word. Hy het hulle versorg, maar hy het nooit weer by hulle geslaap nie. Tot die dag van hulle dood was hulle afgesonder en het soos weduwees gelewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:3 in konteks