Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Amasa het nie die swaard in sy ander hand raakgesien nie. Joab het hom toe daarmee deur sy onderlyf gesteek sodat sy ingewande op die grond uitgeval het. Dit was nie nodig om ’n tweede keer te steek nie. Joab en sy broer Abisai het toe vir Seba agtervolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:10 in konteks