Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab en Abisai het egter vir Abner bly agternasit. Teen sononder kom hulle aan by die heuwel Amma naby Gia op die pad na die wildernis van Gibeon.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:24 in konteks