Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Asael wou nie kopgee nie. Abner het toe sy spies agtertoe deur sy agtervolger Asael se maag gesteek sodat dit by sy rug uitgekom het. Hy het op die grond geval en gesterf. Elkeen wat daar verbygekom het, het gaan stilstaan by die plek waar Asael doodgemaak is.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:23 in konteks