Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joab, seun van Seruja, het met Dawid se troepe uit Hebron getrek en Abner by die Gibeondam ontmoet. Die twee groepe het weerskante van die dam stelling ingeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:13 in konteks