Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het nou hulle lief wat u haat, en u haat hulle wat u liefhet. U het dit vandag duidelik gemaak dat u niks omgee vir u bevelvoerders en manskappe nie. As Absalom nog gelewe het en ons almal dood was, sou u eerder tevrede gewees het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:6 in konteks